Cómo instalar el archivo APK / APKS / OBB en Android
Preferir apkdog.es en GoogleHola, allí puedes descargar el archivo APK de juegos "Koer" Para Android gratis, la versión del archivo apk es 3.2.2 para descargar en su dispositivo Android, simplemente haga clic en este botón. Es fácil y con garantía. Solo proporcionamos archivos apk originales. Si algún material de esta web viola sus derechos, infórmenos, por favor
KOER es die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER es 'n plataforma waar jy en beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.
KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.
HOE WERK KOER?
1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
